‘n Blote bedrogspul, meen hy, dat ons lewe ná ons dood. Dog later in ‘n troebel droom, verskyn die Duiwel weer aan my.
© Joan Hambidge. Vertaling, 2014